News

Hof toe oor matriekuitslae in die media

Hof toe oor matriekuitslae in die media

Die departement van onderwys word nou hof toe gesleep oor sy aankondiging Maandag dat matriekuitslae in terme van die Wet op die Beskerming van Inligting nie vanjaar soos oudergewoonte in die media bekendgemaak sal word nie. Die PoPi-wet het verlede jaar in werking getree.

Die hofaansoek is deur AfriForum, Maroela Media en Anle Spies gebring berig Netwerk24.

Vroeër kon matrikulante bloot met hul  eksamennommer hul uitslae in die media sien.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button