News

Eerste skooldag pret by Noag se Arkie

Eerste skooldag pret by Noag se Arkie

 

 

Daar was sommer groot pret by Noag se Arkie op die eerste skooldag van 2022.

DIe kleuters is bederf met ‘n springkasteel, gesigverf, balonne in die vorm van hondjies, en selfs ‘n geskenkie vir mamma en pappa.

Hier is so ‘n kykie na die pret.

 

 

 

 

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button