News

Dit is n gesig om te sien

Vaal se water n gesig om te sien

Die Vaalrivier is n gesig om te sien met 5 sluise wat nou reeds by die Vaaldam oop is.

Annemarie Ferreira het die foto’s geneem wat n kykie gee na die ongelooflike  waterskouspel van die Vaal en is in Parys geneem by die hangbrug, laagwaterbrug en Egweni.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button