NewsNews

Vaalrivier ‘n prentjie om te sien

Vaalrivier 'n prentjie om te sien

Parysenaars en besoekers aan die dorp is die afgelope naweek nie teleur gestel met die prentjie van die Vaal se water wat bokspring ná die reën.

Vaaldam was reeds op 31 Desember 108,6% vol.

Bloemhofdam was toe 107% vol, en die Grootdraaidam 101,8% vol.

Sterkfonteindam het op 31 Desember gestaan op 100,8%.

Teen 31 Desember was daar nog 10 sluishekke oop by die Barrage.

 

 

Related Articles

Back to top button