NewsNews

Ryp, droogte gaan jou laat betaal vir koffie

Ryp, droogte gaan jou laat betaal vir koffie

Jou koppie koffie gaan jou sommer gou baie duurder kos, want die tekort aan arabica bone wêreldwyd ná oeste in Brasilië deur ryp en droogte verwoes is, gaan pryse op jaag. Tot 60% van die wêreldproduksie van koffie word gedoen uit Arabica en is boonop baie gewild onder koffiedrinkers weens die smaak daarvan.

Dit is veral in Latte’s en Cappuccino waar Arabica gebruik word.

Brasilië lewer omtrent 34% van die wêreld se koffiebone. Vir die land se koffieboere lyk die vooruitsigte egter nie goed nie, met baie koffiebome wat erg beskadig is en nuwe saailinge wat eers na vir tot 5 jaar ‘n oes lewer. In 1994 het koffiepryse ook skerp gestyg weens swart ryp in Brasilië wat misoeste veroorsaak het. Bron: Netwerk24

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button