News

So lyk die syfers vir Parys nou

So lyk die syfers vir Parys nou

      Naas Sasolburg het Parys vanoggend die tweede meeste aantal positiewe Covid-19 gevalle in die Fezile Dabi-distrik aangemeld.  

Van Maandag 13 Desember tot en met Woensdag 15 Desember was daar in totaal 93 nuwe positiewe gevalle aangemeld in Parys. 

Die tabel hieronder wys vanoggend se syfers in al die dorpe binne die Fezile Dabi distrik-munispaliteit

 

Só lyk inentingsyfers vir Ngwathe nou:  

   

Related Articles

Back to top button