NewsNews

Gee die geskenk van lewe

Gee die geskenk van lewe

  Gee die geskenk van lewe en skenk bloed in Parys hierdie Feesseisoen.

Die mobiele bloedskenkkliniek is in Parys op 14 December by die Hervormde Kerksaal (hoek van Loop en Paulsenstraat) vanaf 12:00 tot 18:00.

Help die Bloeddiens om 100 eenhede bloed in te samel om meer lewens te red hierdie Feesseisoen. Die Bloeddiens doen ʼn beroep op alle skenkers, veral skenkers wat nie in die afgelope paar maande geskenk het nie, om asseblief die tyd te neem om bloed te skenk, asook op nuwe skenkers wat aan die minimum vereistes voldoen om ʼn bloedskenker te word. Jou bloed red lewens.      

 

 

Related Articles

Back to top button