NewsNews

VIDEO: Bok steel by lêer by regeringskantoor

'n Bok in Indië is onlangs op video gevang nadat hy 'n lêer vol dokumente uit 'n regeringskantoor gesteel het.

 

‘n Bok in Indië is onlangs op video gevang nadat hy ‘n lêer vol dokumente uit ‘n regeringskantoor gesteel het. Op die video, wat buite die Panchayat sekretaris se kantoor in Chaubepur geneem is, kan daar gesien word hoe ‘n werknemer die bokdief jaag. Volgens ooggetuies het die bok in die kantoor ingegaan terwyl van die werkers buite gewerk het. Die dokumente wat hy gegaps het, het glo te doen met nedersettingsontwikkeling. Die Chaubepur ontwikkelingsbeampte, Manulal Yadav het gesê dat die lêer slegs afval papier en nie amptelike dokumente bevat het nie.

Related Articles

Back to top button