News
Die president praat weer
President Cyril Ramaphosa sal vanaand, Sondag 28 November, om 20:00 weer met Suid-Afrikaners praat nadat die Omikron variant van Covid-19 in Suid-Afrika geindentifiseer is. Netwerk24 het ook berig dat 13 van die 61 passasiers op twee KLM-vlugte van Kaapstad en Johannesburg onderskeidelik, wat Vrydag in Amsterdam geland het, het positief vir die Omikron-variant getoets het. …
President Cyril Ramaphosa sal vanaand, Sondag 28 November, om 20:00 weer met Suid-Afrikaners praat nadat die Omikron variant van Covid-19 in Suid-Afrika geindentifiseer is.
Netwerk24 het ook berig dat 13 van die 61 passasiers op twee KLM-vlugte van Kaapstad en Johannesburg onderskeidelik, wat Vrydag in Amsterdam geland het, het positief vir die Omikron-variant getoets het.
Verskeie lande het intussen reeds vlugte na en van Suid-Afrika gekanselleer.