News

Ngwathe se nuwe burgemeester ingehuldig

    Ngwathe se nuwe uitvoerende burgemeester is Victoria de Beer.   Die raad se nuwe Speaker is Neheng Mopedi. Hulle is vandag saam met raadslede ingehuldig tydens die inhuldigings raadsvergadering wat by die Master Nakedi binnenshuise sportsentrum gehou is.

 

 

Ngwathe se nuwe uitvoerende burgemeester is Victoria de Beer.

 

The new Speaker for Ngwathe, Neheng Mopedi. Photo: Supplied

Die raad se nuwe Speaker is Neheng Mopedi.

Hulle is vandag saam met raadslede ingehuldig tydens die inhuldigings raadsvergadering wat by die Master Nakedi binnenshuise sportsentrum gehou is.

Related Articles

Back to top button