NewsNews

Nuwe skoolleiers aangewys

Nuwe skoolleiers aangewys

Parys Primêre skool het tydens sy prysuitdelingsfunksie verlede week die nuwe skoolleiers vir 2022 aangewys.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders.  

Die 2022 skoolleiers is voor van links Kananelo Sealanvane, Jancu Pretorius, Kamohelo Lethea, Tian van Barneveld, Ethan Litchfield, Ludo Coetzee e Niel Butler. In die tweede ry is Lefa Khang, Dewald van Sandwyk, Dylan Bezuidenhout, Bernard Nell, Alex Holt, Ronaldo Abreu Da Silva, Thomas Boucher, Julio De Gouveia en Rico Viviers. Agter is Dané Nell, Owethu Mlambo, Tsholofelo Molete, Danika Combrinck, Lipere Bokamoso, Lisa Meyer, Courtney Cooper, Jazél Fourie, Karmi Geldenhuys, Mila Venter, Caro Ferreira, Jozelle Swart, Nadia Bell, Karisa Nortman en Wilmé van der Watt.

 

 

 

   

Related Articles

Back to top button