NewsNews

Eish! Daar gaan hy!

Eish! Daar gaan hy

Het jy ookal hier by dié Eifeltoring in die kleine langs Breëstraat ‘n foto of twee geneem? Of sommer net gevoel jy’s in die Vrystaatse Paris as jy daar verbygery het?

Of jy in Parys kuier, deurry of bly, hierdie was ‘n gewilde “foto en selfie spot” Vanoggend is die Eifeltoring verwyder om sy heenkome elders te vind.  

 

…maar die goeie nuus is dat  daar voor die Parys Info-kantoor nog ‘n Eifeltoring in die kleine staan waar jy jou foto’s van ‘n besoek aan die Vrystaatse Paris deur die kameralens kan vasvang.    

 

 

Foto: Parys Info

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button