NewsNews

Beurtkrag: Is jou batterye gelaai en jou kerse byderhand – Eskom waarsku

Eskom waarsku

Eskom het vanmiddag, Dinsdag 16 November weer gewaarsku oor beurtkrag en ernstig gevra dat verbruikers krag moet spaar omdat die druk op die kragnetwerk baie hoog is.

 

Vyf opwekkingseenhede het deur die loop van die dag probleme gegee en hoewel beurtkrag nog nie ingestel is nie, is daar beslis die kans dat sou nog probleme opduik, beurtkrag onafwendbaar gaan wees.

 

Wees daarom voorbereid. Hou jou batterye gelaai en maak ook voorsiening vir ‘n ekstra kan of twee water in jou huis.  

 

 

 

   

Related Articles

Back to top button