NewsNews

Dis weer ‘n 0 vir Fezile Dabi

Dis weer 'n 0 vir Fezile Dabi

 

Die Fezile Dabi streek wat ook die Ngwathe munisipaliteit (Parys, Vredefort, Koppies, Heilbron en Edenville) insluit, het soos op 25 Oktober, weer gister, 31 Oktober vir die tweede keer in die hele distrik geen nuwe gevalle van Covid-19 aangemeld nie. Naas Ngwathe is die Mesimaholo munisipaliteit (Sasolburg, Deneysville en Oranjeville), Moqhaka (Kroonstad, Viljoenskroon en Steynsrus) en Mafube (Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling), ook by Fezile Dabi ingesluit.

 

 

 
 
 
 
 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button