NewsNews

Vaksienstasies Maandag by dié stempunte

Vaksienstasies Maandag by dié stempunte

Kiesers kan Maandag 1 November ook gebruik maak van die tydelike Covid-19 vaksienstasies wat by die Parys-biblioteek en die Forum-gebou opgerig sal word. Vaksinering by dié punte is gratis. Bring net jou ID-dokument saam.

As jy nie vooraf kon registreer nie, sal jy gehelp word om hier te registreer.

Omdat dit ‘n openbare vakansiedag is, is hierdie die ideale geleentheid en gerieflik naby, sou jy graag nog vaksinering wou ontvang.  

 

 

 

Related Articles

Back to top button