News

Bejaarde inwoner se moordenaars lewenslank tronk toe

Bejaarde inwoner se moordenaars lewenslank tronk toe

 

 

Die twee oorblywende beskuldigdes van die bejaarde Susanna Nel (84) van die Fochville-omgewing is gister elk tot twee keer lewenslank gevonnis. Pieter Swanepoel (29) en Chris van Vuuren (23) het gister in die Fochville Landdroshof voorgekom. Landdros Adele Maass het die twee mans elk tot twee keer lewenslange gevangenisstraf gevonnis.

 
Beide het reeds tydens ‘n vorige verskyning in Augustus skuldig gepleit. Nel is op 24 Februarie verlede jaar dood op die plaas Elandsfontein in die Fochville-ongewing gekry. Haar liggaam was onder ‘n hoop klere gekry in haar eetkamer gekry en sy is vermoedelik verwurg. Die derde beskuldigde in die saak, Deborah Swanepoel (64), Pieter se ma, het in Mei vanjaar aan natuurlike oorsake in aanhouding gesterf.
 
Die beskuldiges het ten tye van Nel se moord by haar gewoon na hulle haar blykbaar ‘n week tevore om verblyf gevra het. Die twee oorblywende moordenaars van die bejaarde Susanna Nel (84) van die Fochville-omgewing is vanoggend lewenslank tronk toe gestuur. Pieter Swanepoel (29) en Chris van Vuuren (23) het vanoggend in die Fochville Landdroshof voorgekom. Landdros Adele Maass het die twee mans elk tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Beide het reeds tydens ‘n vorige verskyning in Augustus skuldig gepleit. Nel is op 24 Februarie verlede jaar dood op die plaas Elandsfontein in die Fochville-ongewing gekry.
 
Haar liggaam was onder ‘n hoop klere gekry in haar eetkamer gekry en sy is vermoedelik verwurg. Die derde beskuldigde in die saak, Deborah Swanepoel (64), Pieter se ma, het in Mei vanjaar aan natuurlike oorsake in aanhouding gesterf. Die beskuldiges het ten tye van Nel se moord by haar gewoon na hulle haar blykbaar ‘n week tevore om verblyf gevra het. “Nel se familie sê hulle is tevrede met die vonnis,” sê Patrick Mokwena van Dreamstudiophotographers, wat vanoggend die hofsaak bygewoon het.
 
Lees die oorspronklike berig hier
https://carletonvilleherald.com/51409/bejaarde-inwoner-se-moordenaars-lewenslank-tronk-toe/
 
 
 
 
 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button