NewsNews

Staal jou maar vir nóg beurtkrag

Bo en behalwe vanaand (24 Oktober) se beurtkrag wat Parysenaars in die donker gaan laat van 22:00-00:30, sal fase 2 beurtkrag ook nog Maandag en Dinsdagaand tussen 21:00 en 05:00 landwyd toegepas word. Parys se beurtkragtye is Maandag  04:00-05:00 Dinsdag  04:00-05:00 Hou in gedagte dat die tye met hierdie skrywe akkuraat was, maar dat Eskom …

Bo en behalwe vanaand (24 Oktober) se beurtkrag wat Parysenaars in die donker gaan laat van 22:00-00:30, sal fase 2 beurtkrag ook nog Maandag en Dinsdagaand tussen 21:00 en 05:00 landwyd toegepas word.

Parys se beurtkragtye is

Maandag 

04:00-05:00

Dinsdag 

04:00-05:00

Hou in gedagte dat die tye met hierdie skrywe akkuraat was, maar dat Eskom te enige tyd na ‘n ander fase kan oorskakel wat beurtkragtye kan beinvloed. Onthou dat watervoorsiening ook gewoonlik tydens Eskom beurtkrag geraak word omdat die dorp se waterwerke dan ook  staan. Maak daarom betyds voorsiening vir water. Hou jou selfoon en battery ligte gelaai, en maak seker jy het brandstof vir jou noodkragopwekker as jy gelukkig is om een te hê.

 

                 

Related Articles

Back to top button