News

Laatnag koop en kuier vanaand in Parys se hoofstraat

Kom kuier saam

Verskeie besighede in  Parys se hoofstraat sal vanaand, Dinsdag 5 Oktober tot 20:00 oop wees as deel van die Parys by Night inisiatief van die dames sakegroep, We do deals in heals,  wat gereël is spesiaal vir die Ladies Classic-gholftoernooi dames om ook dié laatnag kuier en koop in Parys te kan geniet.

 

 

Trek jou tekkies aan en kom stap al langs Parys se hoofstraat. Jy kan die feestelikheid en laatnag koop en kuier nie mis nie. Wanneer laas het jy dié voorreg gehad.

Related Articles

Back to top button