News

Gewonder hoekom is jou foon so stil?

WhatsApp, Instagram en Facebook geraak

Dit is nie net jy nie. Verbruikers regoor die wêreld het Maandag van net voor 18:00 skielik ‘n WhatsApp boodskapdroogte beleef. En dit is ook nie net WhatsApp nie. Verbruikers het ook gekla oor beperkte of geen toegang tot die Facebook en Instagram platforms. Met die skryf van die berig was daar nog ‘n doodse stilte oor die rede vir die kletsstiltes. Beide WhatsApp en Instagram behoort aan Facebook.    

 

Related Articles

Back to top button