CommunityNews

Hierdie datums kan jy maar dagboek

Hierdie datums kan jy maar dagboek

 

September

* 22-25 FPSSA Friesian Nationals, AfriDome, Parys

* 25 – Pannekoek bak voor Pick ’n Pay t.b.v. Kosmos Bejaardesorg

Oktober

* 2 – Reunie, AfriDome Parys

* 2 – Welkom Somer Piekniek en Opera met tenoor Stéfan Louw

* 2 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal

* 2-7 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys

* 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Navrae: Annatjie Dreyer by 082 464 0204, of Bernadet van der Ende by 082 474 0304.

* 7 & 8 – Sanesa Saddleseat Nationals, AfriDome, Parys

* 9 – Pannekoek bak voor Pick ’n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 9 – Tenoor & Klavier met Stéfan Louw en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid

* 11-16 SA Boerperde, AfriDome * 23 – Skaapveiling, AfriDome

* 26 & 27 – SHM Veiling, AfriDome

* 29-31 – Appaloosas, AfriDome

November

* 5-7 – SABBS Boerboel skou, AfriDome

* 6 – Gunsteling Musiekblyspele met Stéfan Louw, NG Kerk Parys-Suid

* 6 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay * 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat. Kom koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal

  • 13 – Meatmaster veiling, AfriDome

* 13 – Pannekoek bak voor Pick ’n Pay ten bate van NG Parys-Oos.

* 20 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 22 – Uithourit, AfriDome

Desember

* 4 – Pannekoek bak voor Pick ’n Pay t.b.v. Solidariteit Helpende Hand

* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal

* 8-11 – Saalperde * 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay

* 17 & 18 Desember – Kersliedere by Kerslig met Stéfan Louw, NG Kerk Parys-Suid Februarie 2022

* 25 – Werther (opera) met Stéfan Louw, Linette van der Merwe en Eugene Joubert, NG Kerk Parys-Suid.    

 

Related Articles

Back to top button