News

Elke mot kry sy dag

Het jy só 'n foto al gesien?

Soms moet ‘n mens stilstaan om net die wonders van die natuur raak te sien.

Die oomblik toe ‘n geitjie  ‘n mot vang is deur die kameralens vasgevang . Die foto was so duidelik dat jy selfs sy longe kon sien.  

 

 

Foto’s: Hilke Scheepers

 

 

Related Articles

Back to top button