NewsNews
Plant ‘n boom vir Nasionale Boomplantweek
Vyftien nuwe eikebome sal hierdie week in die historiese eikelaan in Steve Bikostraat (voorheen bekend as Tomstraat), Potchefstroom aangeplant word deur die Eikelaan Belangegroep. Onthou vandeesweek is ook Nasionale Boomplantweek. Doen jou deel vir die omgewing en plant vandeesweek ook ‘n boom in jou tuin. Met vanjaar se boomplantweek is die fokus op die …
Vyftien nuwe eikebome sal hierdie week in die historiese eikelaan in Steve Bikostraat (voorheen bekend as Tomstraat), Potchefstroom aangeplant word deur die Eikelaan Belangegroep. Onthou vandeesweek is ook Nasionale Boomplantweek. Doen jou deel vir die omgewing en plant vandeesweek ook ‘n boom in jou tuin. Met vanjaar se boomplantweek is die fokus op die soetdoring en die spekboom