NewsNews

Noag se Arkie gesels oor troeteldiere

Noag se Arkie gesels oor troeteldiere

   

Kleuters van Noag se Arkie het verlede week troeteldiere as tema behandel. Vrydag is die tema afgesluit toe die kleuters hul eie troeteldiere kon skool toe bring en meer oor hulle vertel. ‘n Opgeleide polisiehond het ook ‘n draai by die skool gemaak, en is die kleuters gewys wat dié hond kan doen. Die hoogtepunt van die dag was ‘n besoek aan die Is-So troeteldierwinkel. Hier is hulle verras met ‘n bederfpakkie wat deur Michelle Hanson vir hulle verpak is.  

Joshua van Rooyen en Lianke van Zyl saam met Hugo May (eienaar van Is-So troeteldierwinkel) waar hy hulle meer van die visse in dié tenk vertel het.

 

Van die kleuters van Noag se Arkie met hul besoek aan Is-So troeteldierwinkel. By hulle is die skool se departementshoof, Mary-Jay Palmer.

   

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button