NewsNews

Parys: Getalle bly stabiel

Die aantal aangemelde Covid-19 positiewe gevalle vir Parys is die afgelope 2 weke stabiel met geen toe-of afname in die gevalle nie. Parys het die week tot en met 22 Augustus op 62 positiewe gevalle afgesluit, teen 59 die week van tevore. Die res van die dorpe in die Ngwathe munisipaleit het effens afgeneem vanaf …

Die aantal aangemelde Covid-19 positiewe gevalle vir Parys is die afgelope 2 weke stabiel met geen toe-of afname in die gevalle nie.

Parys het die week tot en met 22 Augustus op 62 positiewe gevalle afgesluit, teen 59 die week van tevore.

Die res van die dorpe in die Ngwathe munisipaleit het effens afgeneem vanaf 98 gevalle na 89 vir die nuustste week.  Die afname in gevalle is hoofsaaklik in Helibron en Edenville, terwyl Vredefort en Koppies se gevalle net soos Parys redelik stabiel is.

Die 7-daagse rollende gemiddelde vir Parys staan tans op 9 positiewe gevalle per dag.

   

 

   

 

   

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button