News

Parys en Sasolburg se syfers bly hoogste in Fezile Dabi

En vanaand praat is daar weer familievergdering

Op die vooraand van president Cyril Ramaphosa se familievergadering met Suid-Afrikaners om 20:00 vanaand (Sondag 25 Julie), staan Parys se syfer van nuwe Covid-19 vir  vandag  op 20 gevalle. DIt nadat die syfer vroeër vandeesweek net ‘n enkelsyfer was en beduidend minder as vorige weke.

Donderdag het Parys se syfer egter weer geklim na 28 nuwe geval, Vrydag 30 nuwe gevalle en Saterdag 9 nuwe gevalle.

DIt is kommerwekkend veral as jy na Sasolburg se syfer kyk wat vandag. Sondag 25 Julie 31 nuwe gevalle het.

Gister het Sasolburg 52 nuwe gevalle gehad. Parys en Sasolburg se syfers bly dus steeds die hoogste aantal nuwe gevalle in die Fezile Dabi-distrik.    

 

   

Die verwagting is dat die president bes moontlik die land vanaand kan skuif na vlak 3  in die lig van skole wat môre, Maandag 26 Julie met open. Daar is ook  vrae oor of alkoholverkope weer toegelaat sal word aldan nie.  

 

     

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button