NewsNews

Oudbankbestuurder sterf

Oudbankbestuurder sterf

Ons innige medelye aan die familie van Smiley Smith, oud-bankbestuurder van Absa Parys, wat vanoggend, Donderdag 22 Jullie, oorlede is.

 

Sy dood volg net ses maande na die dood van sy vrou, Petro, wat ook  vroeër by Absa Parys werksaam was.

 

Die egpaar was vir soveel jare deel van die Parys-gemeenskap. Smiley se raakvat hand as bankbestuurder en sy besondere liefde vir sy voëls sal onthou word. Hy was die laaste tyd by sy seun, Jacques, en skoondogter Annalize in Bloemfontein waar hy ook oorlede is.

 

 

   

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button