NewsNews

Bly maar eerder van die paaie af as jy kan

Bande ook hier gebrand

Met gevalle van plundery, oproer en brandstigting wat tans wyd voorkom, is daar ook Sondagaand bande gebrand in die Tumahole-woonbuurt, en gepoog om die Vredefort-pad en R59 net buite Parys te blokkeer.

 

Vanoggend was die situasie kalm en hou die polisie ‘n wakende oog Van die besigheidseienaars in die Vaaldriehoek het hul besighede se deure as voorsorgmaatreël gesluit, en is dit tog maar raadsaam om as jy nie nodig het om iewers heen te ry nie,  eerder van die paaie af te bly vir nou.  

 

Hou asseblief ook in gedagte dat mense nou talle boodskappe en video’s op sosiale media versprei. Hierdie boodskappe saai paniek en is nie noodwendig altyd geverifieerde inligting nie. Maak seker jy kyk eerder na betroubare nuusbronne vir inligting. 

 

   

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button