NewsNews

Jy gaan nog meer hoes by petrolpomp

Brandstofpryse styg weer

Van Woensdag 7 Julie sal brandstof motoriste selfs nog meer uit die sak jaag, en ook gas en paraffien word duurder. Die finale pryse is egter nog nie aangekondig nie Die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika het vroeër reeds voorspel dat die petrolprys met omtrent 23 sent per liter kan styg, diesel met 38 sent en paraffien met 32 sent.

   

Related Articles

Back to top button