NewsNews

Syfers bly hoog

Syfers bly hoog

Parys het vir vandag, Saterdag 3 Julie nog 20 nuwe positiewe gevalle van Covid-19 aangemeld. Vrydag het die dorp 30 nuwe gevalle gehad, en Donderdag 22 nuwe gevalle. Sasolburg se syfer het met 86 gestyg vir vandag, Saterdag 3 Julie. Vrydag was daar 98 nuwe gevalle  en Donderdag 107 nuwe gevalle. Kroonstad se syfer styg relatief stadig met net 12 nuwe gevalle Donderdag 1 Julie, 16 nuwe gevalle vir Vrydag 2 Julie, en nog 16 nuwe gevalle, vandag, Saterdag 3 Julie.

Parys en Sasolburg is steeds die dorpe in die Fezile Dabi-streek wat die hoogste styging in nuwe gevalle het. Al die ander dorpe se syfers styg relatief stadig, hoewel Deneysville en Heilbron ook besig is om meer gevalle aan te meld. Vir Donderdag 1 Julie was daar 6 nuwe gevalle in Deneysville, Vrydag 9 nuwe gevalle en vandag 12 nuwe gevalle. Heilbron het vandag 9 nuwe aangemeld.

So lyk die ander dorpe se syfers vandag, Saterdag 3 Julie  

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button