NewsNews

Net soos my pappa

Net soos my pappa

 

Leerders van Parys Primêre skool het Vrydag Vadersdag gevier toe daar ‘soos pappa’ aangetrek is. Aan vindingrykheid en idees het dit nie ontbreek nie, en het van ‘n chemikus tot ‘n vlieënier, tatoeërkunstenaar, trompetspeler en poliograaf in die kleine op die skoolterrein geloop.

 

Danksy die inisiatief van die skool se ouerkomitee kon daar ook pryse gewen word wat weer as Vadersdag geskenk vir pappa gegee kon word.  

 

Bo: So het die wenners gelyk.

 

 

Selfs die onderwysers het deelgeneem en glad nie teruggestaan met hul Vadersdaguitrustings nie. Foto’s: Verskaf    

   

 

   

 

     

 

 

 

Karen van Love of Laser het die moeilike taak as beoordelaar gehad. Sy het ook van die pryse geborg.    

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button