NewsNews

Min of geen nuwe gevalle in meeste Fezile Dabi-dorpe

Dit is waar syfers nou staan

     

Tussen 22 en 23 Junie is min of geen nuwe positiewe gevalle van Covid-19  in meeste dorpe binne die Fezile Dabi-streek aangemeld. Parys het op 22 Junie 8 nuwe gevalle gehad teenoor 7 nuwe gevalle op 23 Junie se syfers.

Sasolburg wat 26 nuwe gevalle Dinsdag 22 Junie gehad het, het 39 gevalle vir 23 Junie gerapporteer wat effens meer was as die vorige dag se syfer Kroonstad het 5 nuwe gevalle Dinsdag gehad, maar net 1 nuwe geval vir Woensdag 23 Junie se syfer.

Meeste ander dorpe in die distrik het geen of een enkele nuwe geval gehad tussen 22 en 23 Junie. In totaal was die syfer vir die streek vir 23 Junie op met 56 gevalle.  

   

 

Related Articles

Back to top button