NewsNews

Bond vier 40 jaar

Bond vier 40 jaar

   

Die Bond van Oud-polisiebeamptes Parys, beplan om vanjaar hul 40ste bestaansjaar te vier. Alle oud-lede van die polisie wat in Prys woon, word genooi om die geleentheid by te woon. Belangstellende oud-lede kan vir Vivienne Koch by 083 477 4310, of Chris by 083 625 6139 skakel vir meer inligting.  

 

 

Related Articles

Back to top button