NewsNews

33 Nuwe gevalle in 3 dae

Asseblief dra jou masker, handhaaf sosiale afstand

In net 3 dae vandat die laaste syfer op 28 Mei bekendgemaak is, het Parys nog 33 nuwe positiewe gevalle van Covid-19 gehad. Dit terwyl buurdorpe soos Heilbron slegs 4 nuwe gevalle in die 3 dae (29 tot 31 Mei) gehad het, Koppies se syfer het dieselfde gebly, Edenville het twee nuwe gevalle gerapporteer en Vredefort 4 nuwe gevalle. Asseblief – dra jou masker wanneer jy in die openbaar is. Handhaaf sosiale afstand, Was en saniteer jou hande. Wanneer jy met iemand in kontak was wat positief getoets het vir Covid-19 moet jy isoleer.

WANNEER JY GETOETS IS VIR COVID-19 EN NOG WAG VIR DIE UITSLAE, MOET JY NIE RONDBEWEEG NIE BLY TUIS WANT TERWYL JY NIE WEET WAT DIE UITSLAG VAN DIE TOETS IS NIE, IS DAAR DIE KANS DAT JY DIE VIRUS NA ANDER KAN VERSPREI.       

 

 

Related Articles

Back to top button