NewsNews

Petrol: Dalk net so klein bietjie genade

Verligting dalk min maar darem

   

 

Die petrolprys gaan dalk nie styg in Junie nie, maar daar sal waarskynlik net ‘n skrale verlaging in die petrolprys wees wat jy dalk skaars aan jou beursie sal voel. Daar word voorsien dat die petrolprys tussen 9c en 11 sent per ligter sal daal in Junie. In Mei was daar ook ‘n 9 sent per ligter verlagting in die petrolprys. Dit wil egter op hierdie stadium lyk asof die dieselprys nie verlaag sal word nie, maar dalk eerder met tussen 18 en 20 sent per litermag styg. Nuwe pryse sal van 2 Junie geld. ‘n Finale aankondiging oor die brandstofpryse moet nog gemaak word.

 

 

           

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button