CommunityNewsPhoto Galleries

Kyk wat gebeur in en om Parys

Kyk wat gebeur in en om Parys

 

Junie

* 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.

* 5 – Dorrland Meatmaster veiling, AfriDome, Parys

* 5 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 19-20 Saddle Seat Sanesa Qualifier, Afridome, Parys

* 24 – Drakensberger veiling, AfriDome Parys  

Julie

*3 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 6 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204 of Bernadette van der Ende by 082 474 0304

* 7-8 Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys * 10 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand.

* 17 – Boran Veiling, AfriDome, Parys * 31 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van NG Parys-Oos.

* 19-25 – Elite SAWGMA Event, AfriDome, Parys

* 31 – ‘Winter Classics’ met tenoor Stéfan Louw    

Augustus

* 3 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204 of Bernadette van der Ende by 082 474 0304

* 4-7 SAQHA, AfriDome, Parys

* 7- Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand.

* 7 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 12 – Leading Brand Brahman veiling, AfriDome, Parys

* 14-15 Saddle Seat Sanesa Nationals, AfriDome, Parys

* 21 Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys

* 28 – Pannekoek bak ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 28 – Wague Veiling, AfriDome Parys  

September

* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 6-10 ALE (kom in 1 Sept), AfriDome, Parys.

* 11 Brahman Veiling, AfriDome, Parys

* 11 – Pannekoek bak voor Pick n Pay

* 18 – Meatmaster veiling, AfriDome.

* 22-25 FPSSA Friesian Show, AfriDome, Parys

* 25 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.  

Oktober

* 1-10 – SAWMGA Nationals

* 2 – Welkom Somer Piekniek en Opera met tenoor Stéfan Louw

* 2 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 5 – Vroue Landbou Unie (VLU) vergader. Vir navrae skakel Annatjie Dreyer by 082 464 0204 of Bernadette van der Ende by 082 474 0304

* 6-10 SAWMGA Nationals

* 9 – Pannekoek bak voor Pick n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 11-16 SA Boerperde, AfriDome, Parys

* 23 – Skaapveiling, AfriDome, Parys  

November

* 6 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick n Pay.

* 6 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat. Kom koop, kuier, wandel en ontspan op die oewer van die Vaal

* 13 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos.

* 20 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Kosmos Bejaardesorg.

* 20 – Uithourit, AfriDome Parys

Desember

* 4 – Pannekoek bak voor Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand.

* 4 – Hartelus Mark, Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop, kuier, wandel en ontspan saam op die oewer van die Vaal

* 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor Pick ‘n Pay

* 15-18 – Saalperde

* 17 & 18 – Piekniek en Kersliedere by Kerslig met tenoor Stéfan Louw 

 

 

Related Articles

Back to top button