News

Dié syfer is rede tot kommer

Dié syfers bekommer

Parys het in 1 dag (27 tot 28 Mei) ‘n toename van 13 nuwe positiewe Covid-19 gevalle gehad.

Buurdorpe soos Heilbron het net 1 nuwe geval aangemeld, Koppies 2 nuwe gevalle, Edenville geen nuwe gevalle en Vredefort net 1 nuwe geval.           

 Sasolburg het tussen die 27ste en 28ste Mei 30 nuwe gevalle aangemeld. 

Asseblief dit kan nie genoeg beklemtoon word nie – dra jou masker, was en saniteer jou hande, handhaaf sosiale afstand, vermy ‘n samedromming van mense, isoleer wanneer jy kontak gehad het met iemand wat positief getoets het. Asseblief nou meer as ooit moet jy saamwerk.    

Related Articles

Back to top button