News

Polisie monitor situasie by Kroonvaal

Vulstasies en geriefswinkels is oop

 
 
 
Die polisie monitor  die situasie by die Kroonvaal N1 One Stop noord en suid vulstasies, wat spruit uit protesaksie.
Die pad is tans oop en mense kan by beide die vulstasies ingaan en van die geriefswinkel en restaurantfasiliteite gebruik maak, sê die bestuur.
Die polisie het motoriste gevra om  gehoor te gee aan polisiebeamptes wat die situasie monitor.
 
 
 

Related Articles

Back to top button