News

Solidariteit en AfriForum stuit toerisme-rassefonds in hof

Solidariteit en AfriForum stuit toerisme-rassefonds in hof

 

 

Die Noord-Gautengse hooggeregshof het ʼn interdik aan Solidariteit en AfriForum toegestaan wat die uitbetaling van enige gelde vanuit die Departement van Toerisme se ekwiteitsfonds belet.

 

Die twee organisasies het hulle op ʼn dringende basis tot die hof gewend nadat die minister van Toerisme aangekondig het dat die departement se fonds vir die herstel van die toerismesektor slegs toeganklik is vir mense wat  vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) kwalifiseer. Die ekwiteitsfonds is deel van president Ramaphosa se Economic Reconstruction and Recovery Plan (ERRP) wat in Oktober 2020 aangekondig is.

 
 
https://vaalweekblad.com/92938/solidariteit-en-afriforum-stuit-toerisme-rassefonds-in-hof/

 

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button