NewsNews

Jou bloed kan lewens red

Parysenaars kan weer op Donderdag 29 April by die Hervormde Kerksaal in Parys, h/v Loop- en Paulsenstraat bloed skenk tussen 12:00 en 18:00 Gedurende April het die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens 132 eenhede bloed in Parys ingesamel. Hiervoor sê die bloeddiens dankie aan elke Parysenaar wat getrou bloed skenk.

Parysenaars kan weer op Donderdag 29 April by die Hervormde Kerksaal in Parys, h/v Loop- en Paulsenstraat bloed skenk tussen
12:00 en 18:00
Gedurende April het die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens 132 eenhede bloed in Parys ingesamel.
Hiervoor sê die bloeddiens dankie aan elke Parysenaar wat getrou bloed skenk.

Related Articles

Back to top button