NewsNews

Polisie monitor staking by vulstasies langs N1

Polisie monitor staking

Werknemers van die Engen Kroonvaal 1 Stop Noord en Suid vulstasies het vanoggend, Vrydag 24 April met ‘n staking begin wat verband hou met arbeidsgeskille. Lede van die polisie se Openbare Orde eenheid van Sasolburg hou n wakende oog oor die situasie.

Die N1 is tans oop in beide rigtings met die stakende werknemers wat langs die oprritte na die vulstasies bymekaar is.

Die vulstasies aan beide kante van die N1 is egter oop vir kliënte, sowel as die geriefswinkels by beide vulstasies, is bevestig.

   

 

 

 

     

Related Articles

Back to top button