NewsNews

Drie bronsmedaljes vir Parys by SA ringtennis-kragmeting

Drie bronsmedaljes vir Parys by SA ringtennis-kragmeting

Die SA Ringtennis Enkels kragmeting is die afgelope naweek in Pretoria gehou, waar Lené van der Merwe met ‘n bronsmedalje vir do.13 kon spog. So ook Arno Hattingh, ook met ‘n bronsmedalje vir so.13.

 

 

Johan Britz het ‘n bronsmedalje in die veterane mans-afdeling verdien.
Baie geluk aan dié spelers van die plaaslike ringtennisklub.

 

 

Related Articles

Back to top button