NewsNews

Medalje-trots vir Hoërskool Parys se swemmers

Medalje-trots vir Hoërskool Parys se swemmers

 

 

Megan Daniel het aan die vlak 2 SA nasionale swemkampioenskappe in Kimberley deelgeneem waar dié leerder van Hoërskool Parys kon spog met ‘n silwermedalje vir die 50m-. en ‘n bronsmedalje vir die 200m borsslag.
Megan het in al sewe haar items onder die top tien swemmers by die kampioenskappe geëindig.

 

Megan Daniel

Zandré van Riet. 

 

 

Zandré van Riet het op sy beurt die skool se naam hoog gehou toe hy in Sasolburg aan die vlak 3 SA streek swemkampioenskappe deelgeneem het. Zandré behaal ’n 2de plek en silwermedalje vir 200m borsslag, 3de plek en bronsmedalje vir 100m borsslag, vyfde plek vir 200m rugslag, vierde plek vir 100m rugslag, sewende plek vir 50m rugslag en vyfde plek vir 50m borsslag

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button