NewsNews

So lyk die syfers vir Parys nou

So lyk die syfers vir Parys nou

 

 

 

Die totale aantal positiewe Covid-19 gevalle in Parys tot en met 23 Maart het op 990 gestaan. Vir Parys beteken dit dus dat daar 8 nuwe gevalle was sedert 18 Maart.

Vir die hele Fezile Dabi-distrik is die totale aantal gevalle tot en met 23 Maart nou 10 984. Op 18 Maart was die totale aantal gevalle vir Fezile Dabi 10 915.

Related Articles

Back to top button