News

Dit wemel in die strate van Parys

Sakelui juig dankbaar

       

 

Dit is langnaweek en dit wemel van die voete in Parys. Sakelui juig dankbaar ná moeilike inperkingsmaande vir die gesig wat die naweek in die dorp gesien is. Iets wat voor die staat van inperking in Maart 2020 aangekondig is, ‘n gereelde gesig oor naweke in Parys was.  

 

Related Articles

Back to top button