News

Bloem-ope: Nou wag die grote!

Bloem-ope: Nou wag die grote!

 

 

Jasmaine Rust, ‘n leerling van Parys Primêr, was die do.11 wenner by die afgelope naweek se Johannesburg Ope Junior-muurbaltoernooi.
Die komende naweek is dit die ‘grote’ wanneer die Bloem Ope Junior muurbaltoernooi van 19 tot 22 Maart beslis word. Dit is tradisioneel die grootste toernooi van sy soort in Afrika.
Spelers van Parys-muurbaklub wat aan die toernooi gaan deelneem, is nog vir die toernooi voorberei deur Elize Prinsloo wat vroeër vanjaar in ’n motorongeluk gesterf het.
Almari Claassen van Parys-muurbalklub het die naweek in ‘n boodskap aan al die klub se junior-spelers hul sterkte toegewens vir die naweek se spel wat voorlê

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button