NewsNews

Dok Henty: Dankie vir elke gebed

Dok Henty: Dankie vir elke gebed

   

Diana King, woordvoerder van die Potchefstroomse Medi Clinic het bevestig dat dr Henty van Rensburg, geliefde ginekoloog van Potchefstroom, gister, Donderdag 11 Maart  ontslaan is nadat hy vroeër vandeesmaand in die intensiewe sorgeenheid behandel is.

Dankie vir elkeen wat saam gebid het vir dr. Henty. Weet dat die meelewing en  omgee van sy pasiënte en die gemeenskap van beide Parys en Potchefstroom  opreg waardeer word. Moet ook nie ophou bid vir al ons gesondheidswerkers nie. Hulle het jou gebede baie nodig.

   

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button