NewsNews

VLU vroue kom bymekaar

VLU vroue kom bymekaar

   

Die Vroue Landbou Unie (VLU) dames sal op Dinsdag, 2 Maart hul eerste vergadering vir 2021 by die kerksaal van die Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat hou. Die vergadering begin om 09:30 en gaste is baie welkom. Kom geniet die interessante tema: “Pak jou tas..”

Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.    

Related Articles

Back to top button