NewsNews

Só kan jy ‘n ander se lewe red

Daar is weer geleentheid om bloed te skenk

     

 

Parysenaars het Donderdag 25 Februarie weer geleentheid om bloed te skenk van 12:00 tot 18:00 by die kerksaal van die Hervormde gemeente Parys h/v Loop- en Paulsenstraat.

 

 

 

Elke bloedskenker sal ‘n geskenk van waardering ontvang vir hul bydrae in hierdie Valentynsmaand.  

 

 

Related Articles

Back to top button