News

Dit is weer neusie verby vir Comrades

Dit is weer neusie verby vir Comrades

 

Vir die eerste keer sedert Wêreldoorlog II, sal die baie gewilde Comrades-marathon vir ‘n tweede jaar nie plaasvind nie.

Vanjaar se Comrades sou op 13 Junie plaasvind, maar is weens die Covid-19 pandemies, gekanselleer.

Die wedloop moes verlede jaar ook weens die pandemie gekanselleer word.

 

Die foto is in 2019 geneem van ‘n klompie Parysenaars  net voor hulle die Comrades-marathon gehardloop het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button