News

Soektog na student vanoggend voortgesit

Soektog na student vanoggend voortgesit

 

Teen vanoggend is daar steeds gesoek na die 19-jarige Klarissa Joubert van Orania wat Donderdag vermis geraak het nadat sy en vriende met bande in die Oranjerivier gaan swem het. Sy het oënskynlik van die band afgeval en is deur die stroom meegesleur. Klarissa is ‘n Sielkunde-student aan die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus.  

Related Articles

Back to top button